KSM

Kerkplanting & Sending

’n Gemeente wat gesond is en floreer, maak die wêreld mooier.

Kerksondermure (KSM) plant kerke om Gauteng met die evangelie te deurdrenk. Ons droom is van ’n nalatenskap waar ons kinders en kleinkinders hul geloof in ’n sterk geestelike klimaat uitleef. Nuwe kerke is die doeltreffendste manier om onbereikte mense te bereik. Studies toon dat hulle 6 tot 8 keer meer nuwe gelowiges intrek as ouer gemeentes. Daarom vermenigvuldig ons, met ’n Koninkryksperspektief. Vir meer inligting kontak info@ksm.co.za.

Kyk hier hoe ons uitreik na die stad & nasies
Kerkplanting & Sending