KSM

Groepe

'n Veilige en verwelkomende platform waar jy kan begin om in die gemeenskap in te skakel, nuwe mense kan ontmoet, vriende kan maak en bestaande vriendskappe kan verdiep.

Word deel van 'n kleingroep

Dit is 'n kleiner meer intieme groep wat gereeld bymekaar kom om vriendskappe te vorm en saam geestelik te groei. Kontak groepe@ksm.co.za om deel te word van 'n kleingroep waarby jy aanklank vind.

Kleingroep byeenkoms
Manne en vroue byeenkomste

Manne & Vroue byeenkomste

Kerksondermure (KSM) bied gereelde geleenthede waar mans of vroue van alle ouderdomme gemaklik saamkuier, vriendskappe kan bou, en inspirasie en toerusting kan ontvang deur sprekers en kursusse. Kontak groepe@ksm.co.za om meer uit te vind.

Opkomende groepe byeenkomste