Jongmense
Die wêreld waarin jongmense leef is vol oorgange en uitdagende vrae. Kerksondermure (KSM) Jongmense skep 'n ruimte vir enigiemand tussen 18 en 35 om ware gemeenskap te vind, eietydse aanbidding te beleef en jou geloof in Jesus te laat groei. Vir meer inligting kontak jongmense@ksm.co.za.
Young Adults (18-25 jariges) - Dinsdae | 18:30 | Hippolaan
Young Adults (18-35 jariges) - Dinsdae | 18:30 | Midstream
WIP (25-35 jariges) - Woensdae | 18:30 | Hippolaan
Jongmense Socials - Maandelikse socials vir alle jongmense
GLOW@18:30 Erediens - KSM Hippolaan (Koffie en kuier na die tyd)
