KSM is ʼn unieke makrogemeente wat saam die Jesuslewe ontdek. Jy is hartlik welkom by ons gemeentes in Midstream en by Hippolaan Centurion. Ons is ʼn gemeente wat konstant vernuwe, sodat ons almal op ʼn eietydse manier in hulle konteks kan dien.
Terselfdertyd hou ons vas aan die waarheid van die Woord. Dit oortuig ons daarvan dat die lewe bedoel is om saam met Jesus op sy manier geleef te word -die lewe op sy beste is die Jesuslewe! Kom ontdek dit saam met ons!