Jongmense Die jongmens wêreld is vol oorgangsfases met moeilike vrae. KSM Jongmense bied ‘n plek om jou te help om ware gemeenskap te vind, eietydse aanbidding te ervaar en jou geloof in Jesus te laat groei. 18-35 Jariges Klik hier vir opkommende gebeure Skakel weekliks in Young AdultsDinsdae | 18:30 | HL WIP (Jong Werkendes)Woensdae | 18:30 | HL Jongmense MidstreamWoensdae | 18:30 | MS Klik hier om ons WhatsApp groep te join! Sondae by KSM Hippolaan GLOW@18:30 KSM Hippolaan Kerk, koffie & kuier! Kom kuier elke Sondag saam na die GLOW-diens by KSM Hippolaan. Social Clubs Ontmoet eendersdenkende mense met dieselfde passies en stokperdjieslke elke eerste Vrydag van die maand. Draf Petra & Rikus081 785 9650 Hiking Stefan & Morne0835667496Whatsappgroep MTB Fietsry Morne & Liezel083 566 7496071 890 6385liezel.meyer@gmail.com Parkrun Stephan Redlinghuys076 236 7165Whatsappgroep Action Cricket Armand 082754 7124 Rock Climbing Marco 078 6955 975 makilajedi@gmail.com Boardgames Jana 060 655 1400 Nicole 066 224 5061 Supporters club Sanet 082 682 5208