KSM is ʼn eietydse, Woord-gebasseerde gemeente met ʼn missionale fokus. Die erediens is ʼn integrale deel van ons gemeentelewe. Ons glo dat die erediens ʼn ruimte moet wees waar ons God aanbid, eer en saam leer.
Kom kuier saam met ons elke Sondag aanlyn om 09:00 op ons YouTube-kanaal of luister na die preek op SoundCloud.