Ons Preekspan
Die KSM preekspan werk saam om die geestelike leierskap, visie en rigting van KSM te vorm en uit te leef. Kontak hulle gerus met enige geloofsvrae of ander sake wat wat op jou hart lê.

Stephan Joubert
Buite Predikant

Johan Smith
Buite Predikant