Welkom by KSM Jeug
Laat die kinders na My toe kom...
Die kleinspan se verhouding met Jesus is vir KSM baie belangrik. Dit is vir ons ‘n voorreg om baie kinders elke Sondag te bedien via ons aanlyn kinderdienste want na die erediens begin op ons YouTube-kanaal.
Kindereredienste
Kinderdienste vind om 08:00 en 10:00 plaas. Ons sien so uit om hulle te bedien!


Die Lewende Stene van die toekoms
Om ‘n tiener te wees, is een van die opwindendste én uitdagendste tye in ‘n mens se lewe. KSM Tieners wil jongmense van Gr. 8 tot Gr.12 die geleentheid gee om te groei in hulle geloof en om betekenisvolle verhoudings te bou met mekaar en hul groepleiers.
Lewende Stene dienste
Eredienste spesifiek gemik op tieners vir gr. 8-11.
Hippolaan
Testimonium | 17:00
Tienerdiens | 17:30
Kleingroepe | 18:30
Midstream
Testimonium | 16:00
Tienerdiens | 17:30
Kleingroepe | 18:30


Testimonium
Dié jaarlikse kamp vind plaas vir Gr. 11’s wat belydenis van geloof wil aflê by KSM. Daar is twee geleenthede jaarliks vir die groepe by Hippolaan en Midstream om te gaan kamp.
Midstream | 16:00
Hippolaan | 17:00
Lewende Stene Foon
Save hierdie nommer op jou foon en Whatsapp vir ons jou gunsteling emoji.
Hierdie nommer word gebruik om nodige informasie deur te gee en ook as ‘n noodnommer vir wanneer jy nie weet wie anders om te kontak nie.
