Kontak KSM
in Hippolaan of Midstream
Kontak KSM in Hippolaan of Midstream via telefoon, e-pos, WhatsApp of sosiale media.
Ons wil met jou praat, so indien jy enige vrae of kommentare het, is ons hier om te help.
Kontak KSM Hippolaan:
H/v Hendrik Verwoerdrylaan & Hippolaan, Zwartkop X4, Centurion
Tel: 012 663 2003
E-pos: kantoor@ksm.co.za
Kontak KSM Midstream:
23 Mountain Quray straat, Midstream
Tel: 012 940 9480
E-pos: mskantoor@ksm.co.za
Ontvang jy ons nuusbrief?
Dateer jou kontakbesonderhede op om te verseker jy bly op hoogte. Onthou om aan te dui wat jou verkiesde kerksondermure preekpunt is, KSM Hippolaan of KSM Midstream vir ‘n meer geïndividualiseer nuusbrief ervaring.
Kontak Predikant op roep
083 489 0180
Kontak hierdie nommer vir onmiddelike nood of trauma. Geen sms diens.
Kontak Netwerk vir Lewe Sentrum
012 663 1610
Kontak die NVL Sentrum vir berading, maatskaplike sorg en ondersteuning.
Algemene navrae
info@ksm.co.za
Stuur gerus ‘n e-pos vir algemene navrae oor, of by, KSM.
Volg /kerksondermure op hierdie sosiale media platforms en neem so ook deel aan ons groeiende aanlyn gemeenskap:
Kontak KSM in Hippolaan of Midstream via telefoon, e-pos, WhatsApp of sosiale media. Ons wil so graag van jou hoor!