
Kleingroepe
Enige iemand is welkom om deel te word van ‘n kleingroep, ongeag hoe oud jy is, enkellopend, verloof, getroud of kinders het – daar is ‘n spesiale groep vir jou.
Navrae | Daleen Lombard | groepe@ksm.co.za | 012 663 2003 x 218
Mannebediening
KSM Mannebediening bied ʼn ruimte waar manne geestelik kan groei en God se plan vir hul lewens kan ontdek. Vrydae vind die Manne 5:55 aanlyn plaas. Hier bid die manne saam en luister na getuienisse.
Navrae Hippolaan | groepe@ksm.co.za | 012 663 2003 x 218
Navrae Midstream | msgroepe@ksm.co.za | 012 940 9480
Vrouebediening
KSM Vrouebediening bedien, bemagtig en inspireer vroue deur kwartaallikse sprekers, ʼn vrouekamp, ʼn ma-en-dogter-geleentheid asook ʼn lofprysingsaand. Vroue bid saam, ondersteun mekaar en is betrokke by projekte.
Navrae (Hippolaan) Groepe@ksm.co.za of 012 663 2003 x 218
Navrae (Midstream) MSgroepe@ksm.co.za of 012 940 9480/1
Work in Progress (WIP)
Work in Progress (Wip) is ‘n bediening vir jong volwassenes tussen die ouderdom 25 en 35 jaar. Die groep jongmense kom elke Woensdag 19:00 by KSM Hippolaan bymekaar .
Navrae (Hippolaan) Groepe@ksm.co.za of 012 663 2003 x 218
Hulpmiddels
Hier is ‘n lys van boeke wat ons aanbeveel in verband met KSM selgroep opleiding. Die skakels onderaan verwys na verskillende aanlyn winkels waar die boeke, onder andere, beskikbaar is.
![]() |
Johan Smith
Gesonde verhoudings in `n virtuele wêreld. |
![]() |
Bob Goff
Love does: discover a secretly incredible life in an ordinary world. |
![]() |
J.D. Greear
Gaining by losing: Why the future belongs to churches that send. |
![]() |
Craig Groeschel
Soul Detox: Clean Living in a Contaminated World. |
![]() |
David Platt
Radical |
![]() |
Henry Cloud
Changes that heal: Four practical steps to a happier, healthier you. |
![]() |
John Ortberg
Love beyond reason: Moving God’s love from your head to your heart. |
![]() |
Chip Ingram
Living on the edge: Dare to experience true spirituality. |
![]() |
Randy Freeze
Think, act, believe like Jesus |
![]() |
David Kinnaman & Gabe Lyons
Good Faith: Being a Christian when society thinks you’re irrelevant and extreme. |
![]() |
Stephan Joubert
Verander jou kop, verander jou lewe: Die skakel tussen jou brein en jou geloof. |
Ons het ‘n eenvoudige model saamgestel vir ‘n tipiese kleingroepsbyeenkoms wat werk! Hier deel ons die templaat vir 5 ontmoetings wat jy as kleingroepleier /lid na kan verwys.
![]() Selgroepleiers is welkom om dit vir ‘n paar weke te leen. Kontak groep@ksm.co.za) https://globalleadershipnetwork.org.uk/product/the-global-leadership-summit-2019-team-edition-usb/
|
|
![]() The essential collection
|
|
![]() Bill Hybels Just walk across the room
|
|
![]() The case for Christ https://www.christianbooks.co.za/shop/case-for-christ-the-dvd-2/
|