Gebed by KSM

KSM beskou gebed as ʼn integrale deel van die Jesuslewe, want Jesus self het ons gewys hoe belangrik gebed in ons lewens moet wees.

By KSM is daar 5 geleenthede waar ons gebedsversoeke hanteer:

Dinsdae 17:30 by Hippolaan
Woensdae 08:10 en 10:10 by Hippolaan
Vrydae 08:00 by Midstream en ook
Saterdagoggende 07:00 by Hippolaan.

KSM het ook voorbidders wat in hul eie tyd intree vir elke gebedsversoek. Die gebedsgeleenthede is ook sigbaar in die KSM kalender hier.

Vir meer inligting of vir gebedsversoeke, stuur gerus ʼn e-pos aan gebed@ksm.co.za.