Hippolaan:

Graad 8-10: 17:30 – 18:30

Graad 8-10 Kleingroepe: 18:30 – 19:30

Testimonium: 17:00 – 18:00

Graad 11-12 Glowdiens: 18:30 – 19:30

Midstream:

Testimonium: 16:15 – 17:30

Graad 8-12 Glowdiens: 17:30 – 18:30

Graad 8-10 Kleingroepe: 18:30 – 19:30

Groep Betrokke:

Bedieningspunt:

[recaptcha]

Gr. 8-10 Groepe

Ons kleingroepe is ons base camp van waar ons glo tieners se lewens verander. Die drie buzz words wat ons tieners gereeld hoor, is Repair, Restore en Raise afgelei uit Jesaja 58:12.

 

Testimonium (Belydenis)

Die Testimonium-roetemerker is ʼn hoogtepunt op die tiener kalender. Testimonium beteken “om te getuig” in Latyn. Testimonium is ʼn jaarprogram vir gr. 11’s waar ons tieners voorberei om uiteindelik self verantwoordelikheid te aanvaar vir hulle geloofslewe. Dit is ʼn opwindende en propvol program wat tieners voorberei om die Jesuslewe te leef. Tieners reik saam uit, luister na kenners oor moeilike onderwerpe en stap ʼn persoonlike pad met hul groepleiers.

 

Tiener-musiekbediening

Diepkant

Diepkant is die tienermusiekfamilie van KSM. Hier lei ons tieners op Sondae in aanbidding. Dinsdae aande kuier ons saam as band en ontdek die Jesuslewe. Kontak as ons as jy ʼn passie vir musiek.

Music Training

By KSM is daar geleentheid vir aspirant musikante om te leer om mense in aanbidding te lei. Enige iemand is welkom!


[recaptcha]

[recaptcha]